top of page
Gaste Informasie
KLERE DRAG KODEÂ Â Â Â Â
Formele kleredrag vir ons trouviering..
Mans:Â n Pak of chino met n knoophemp (geen jeans).
Dames: n Formele aandrok of n broekpak, as rokke nie jou styl is nie.Â
(Asseblief weerhou om enigsins wit te dra, dames.)Â
GESKENKLYS
Â
Om ons spesiale dag saam met jou te vier beteken vir ons die wêreld. Indien jy graag ’n geskenk wil gee, sal ons ’n bydrae tot ons toekoms saam opreg waardeer.
SELFOONVRYE SEREMONIEÂ
Om te verseker dat almal die oomblik ten volle kan geniet en geen foto’s onderbreek word nie, vra ons vriendelik dat jy asseblief jou selfoon tydens die seremonie nie gebruik nie. Dankie.
ARRIVEER TYD
Stiptelik 2:30nm
AKKOMMODASIE
Sal vir eie rekening wees.
ALGEMENE VENUE NOTA
Neem asseblief kennis dat ons venue nie besonder kindervriendelik is nie, aangesien dit in die bosveld geleë is en natuurlike terrein insluit, soos rotse, ongelyke grond en ander gevare.
Alhoewel kinders welkom is om saam met ons, ons spesiale dag te vier, vra ons vriendelik dat ouers en voogde hul kinders te alle tye toesig hou om hul veiligheid en genot te verseker.
Ons waardeer jou samewerking baie, aangesien ons die dag eerder saam met ons geliefdes wil vier as om klein "adventurers" op te spoor wat dalk weggedwaal het om te gaan "explore".
💳 Kontantloos
KLERE DRAG KODEÂ Â Â Â Â
Formele kleredrag vir ons trouviering..
Mans:Â n Pak of chino met n knoophemp (geen jeans).
Dames: n Formele aandrok of n broekpak, as rokke nie jou styl is nie.Â
(Asseblief weerhou om enigsins wit te dra, dames.)Â
bottom of page