Akkommodasie
Hieronder is ’n lys van akkommodasie opsies naby ons pragtige venue. Kontak asseblief die akkommodasie plekke direk om jou bespreking te maak volgens jou eie gemak en koste. Ons moedig jou aan om so vroeg as moontlik te bespreek, aangesien akkommodasie nader aan die troudatum beperk kan raak en nabygeleë opsies moontlik nie meer beskikbaar sal wees nie.
Indien jy graag op die perseel by Simbali, ons trouvenue, wil oorbly, kontak asseblief eers vir Natasha direk rakende beskikbaarheid. 066 296 8687
Let wel: Akkommodasie is vir jou eie rekening.
Verleng die Viering
Indien jy graag die viering saam met ons ná middernag en tot die volgende oggend wil voortsit, moedig ons jou aan om by StoneKraal Bush Lodge te bly, gerieflik net 550 m vanaf die venue geleë.
’n Boma en ysmasjien sal beskikbaar wees vir ons gebruik, wat die perfekte omgewing skep om die vieringe voort te sit. Aangesien StoneKraal ’n selfsorg-verblyf is, moet gaste asseblief hul eie verversings voorsien. Dit sal ook ’n wonderlike geleentheid wees om Johan se verjaardag op die 28ste saam met ons te vier!
Indien jy graag by die na-partytjie wil aansluit maar nie by StoneKraal wil oornag nie, sal ’n fooi van R200 per persoon van toepassing wees.
Kontak asseblief vir Natasha rakende kamer beskikbaarheid by StoneKraal Bush Lodge. Neem asseblief kennis dat gaste verantwoordelik is vir die koste van hul eie chalet/s. Ons beveel aan dat jy vroeg bespreek, aangesien beskikbaarheid beperk is.
Nyala Bush Camp (550 m)
084 589 1423
Brondberg Bastion (10 km)
082 410 9013
White Linen Guesthouse (11 km)
082 920 5827
Bakenkloof Private Game Reserve
(3,4 km) 078 108 3824
Myaula Guesthouse (12 km)
082 787 0213
Three Tymes Inn (12 km)
082 237 8574
Cussonia Country Home (8,7 km)
072 307 4655
Ingaadi Spa & Venue (13 km)
082 851 3655
Arendskop (9,8 km)
071 354 9749
NKWE FAMILY RESORT & Caravan
Park (7,6 km) 012 811 5231
Ndlovu Lodge (13 km)
012 809 0432
Windmills Rest (17 km)
082 889 2968
Villa Amor (16 km)
083 231 2063
The Lodge on Ilona (19 km)
079 722 0034
25 on Catherine (18 km)
064 769 0547
Sherewood Lodge (17 km)
012 809 2398
Elohims Place (18 km)
083 455 0033